Tuisblad

 

ons  doen alles in lekker Afrikaans en Afrikaans Engels want ons is mal oor AFRIKAANS!

Stuur gerus 'n epos aan ons as jy vir jou vriende of familie wil "hallo" se 

 

 

Stuur jou boodskap na die studio

 

 

Welkom op die webwerf van Hosa Radio !!

Die stasie vir jong en oud.

Ons saai uit, wereldwyd, 24 uur per dag en 7 dae in die week .

So skakel in.

 Geniet Afrikaanse musiek en Afrikaanse programme,

met jou skoene uitgeskop, verkieslik 'n glimlag op jou gesig.

Jy kan dus van enige plek in die wereld na ons luister 

 selfs deelneem aan ons programme.

Ons omroepers bestaan uit mense vanoor die hele aardbol 

 saai uit hul huise waar hulle ook al mag woon.